AF
Andries F
1 reviews | Active since Jan 2014
17 Jan 2023, 20:04
Goeie Diens!!
Baie dankie aan Gert. Soos altyd n staatmaker en altyd bereid om te help met enige navraag. Het probleem gehad met die app wat nie wou werk nie en hy het my terug ges***el en dadelik uitgesorteer na ure. Sy bereidwilligheid om altyd te help en raad te gee is raar in vandag se wêreld en hy os regtig n aanwins vir die Power Africa span.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)