CG
Casper G
1 reviews | Active since Sept 2013
09 Jul 2025, 10:36
Uitstekende diens gelewer
Ek het onlangs hierdie Sentrum in Potchefstroom besoek om my en my vrou se Sassa besonderhede te hersien. Die Sentrum se personeel het gereël dat die Amptenare van SASSA daarheen kom. Ek was aangenaam verras deur die vriendelike en onbaatsugtige diens wat aan almal gelewer was. Ek kan dit werklik aan alle Senior Burgers in die Potchefstroom omgewing aanbeveel. Baie dankie vir die wonderlike ervaring. Ons waardeer dit opreg!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)