EC
Elize C

1 reviews | Active since Jul 2020

20 Oct 2020, 13:04

VYFSTER SPAN VAN POSTNET MODIMOLLE

PostNet Modimolle se span Vernon en Natasha is 'n uitmuntende kombinasie. Nie net is hulle bekostigbaar nie maar ook behulpsaam, vriendelik, stap die ekstra myl. Ek beveel Postnet Modimolle enige tyd aan.

0
Replies (0)