AS
Anche S
1 reviews | Active since Aug 2021
20 Aug 2021, 12:43
Postnet Lichtenburg
Patetiese diens van Postnet Lichtenbug. Na twee sms'e dat my pakkie by hulle is kon hulle hom nie op****r nie, terwyl die pakkie al die tyd in hul besit was. Personeel is onbekwaamd en ongeskik.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)