AR
Ansie R

1 reviews | Active since Oct 2012

08 Apr 2025, 10:31

Postnet PUIK Capegate

Net een positiewe uitroep vir Postnet Cape Gate. Is n jaar in die Kaap en sowaar toe loop ons die vriendelikste behulpsaamste vinnig diens raak. Postnet bou so voort want julle diens is n voorbeeld vir baie. Van my lewe se DIENS die het julle daar.

0
Replies (0)