FG
Franz G

1 reviews | Active since Jan 2020

11 Jan 2020, 11:17

Post Zone

Wees asb versigtig vir Post Zone. N pakkie wat na my toe gestuur is oornag is na 8 dae nog nie hier. GEEN kliente diens nie na menige oproepe en besoeke van my ma is daar net geen reaksie nie. Hulle is vinnig om geld te vat maar doen vir die klient net mooi niks. Uiters swak diens

0
Replies (0)