JS
Joss S
1 reviews | Active since Jul 2017
04 Dec 2018, 10:34
Puik Diens en Produk Kwaliteit!
Ek wil graag my absolute tevredenheid uitspreek met die puik diens wat Pool Solutions tot op hede gelewer het.
Vanaf dag een het hulle my gehelp met eerlike, professionele raad en inligting. Hulle produk kennis het 'n gevoel van gemoedsrus afgedwing en ek kon nie anders as voel dat ek die regte besluit geneem het nie.
Baie dankie vir die vriendelike wyse waarop julle kennis deel, selfs al is dit net 'n kort telefoon gesprek.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Pool Solutions Epoxy Coatings's replyOfficial
04 Dec 2018, 11:36Baie dankie Joss vir jou tyd en moeite om terugvoer te gee op Hellopeter. Ons is bly ons kon tot hulp wees.
Pool Solutions Epoxy Coatings's reply04 Dec 2018, 11:36
Official
Baie dankie Joss vir jou tyd en moeite om terugvoer te gee op Hellopeter. Ons is bly ons kon tot hulp wees.
