1 reviews | Active since May 2010
Ben en Michael van Pool Link!!!! <br> SWAK werk, lee beloftes, sodra jy hulle betaal sien jy hulle nooit weer nie. hulle antwoord wel en se hulle sal kom, maar dis waar dit bly. Hulle het my swembad oor \ge-marbelite"want dit was die probleem hoekom hy gelek het. n paar maande laater en die marbelite dop af en elke week moet ek \""waste\"" en al die afskilver marbelite uitsuig. het fotos om alles te bewys. hulle se dit is nie hulle swak werk nie maar wel die struktuur van die swembad"
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.