YVdV
Yolanda Van der Vyver

1 reviews | Active since Apr 2016

20 Apr 2016, 12:07

Pool Link Doen dit weer !

Baie tevrede klient !!! Ben en sy span het nie net vir ons 'n swembad by ons nuwe Boutique Hotel - Ivory Manor gebou nie, maar ook 'n Koi Pond en Water Feature ingesit. Nie die rekord tyd waarin dit gedoen moes word, of die aanhoudende reen kon hom en sy span van trek bring nie. Hulle het 'n wonderlike diens gelewer en daarom het ons hom reeds na 3 ander projekte toe verwys waar hy elke keer 'n fantastiese werk gedoen het. Almal is verby gelukkig met die uitkoms van hulle swembaddens. Dankie Ben en jou span - Tighrope Investments waardeer alles !.

0
Replies (0)