ER
Elza R
1 reviews | Active since Dec 2011
03 Sept 2020, 16:21
***
Goeie dag
Ek sukkel al amper 1 jaar om my munisipale rekening by Polokwane Munisipaliteit gesluit te kry. Die huis is verkoop en die deposito is al Desember 2019 uitbetaal. Sederdien kry ek nog elke maand 'n rekening. Ek rapporteer die ook elke maand maar dit hou net aan. HELP ASB. Die Rekening nommer is *** in die naam van HJ EN EM JANSE VAN RENSBURG.. My sel no is ***. Dankie Elza
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)