1 reviews | Active since Jun 2016

15 Jan 2020, 11:25

Polio clinic

Ek sit vandag van vanoggend half 8 af by die clinic, teen half tien nogsteeds nie gehelp nie en my kind is honger ek glip toe gou weg om by die naaste winkel vir haar kos te kry en toe ek terugkom by die clinic sal die vrou agter die counter vir my se sy kan my nou nie meer help nie sy het vir my gese om te sit en wag. My kind het n oor infeksie en waar gaan ek nou heen oor die vrou my 10uur die oggend nie meer kan help nie. Maar hulle is wel oop tot 4uur. Sy is pleinweg ongeskik en wil nie help nie

0
Replies (0)