1 reviews | Active since Mar 2016
Replacement of R3999 watch
Ek het my Polar M400 horlosie vir ongeveer 2 weke gehad-R3999.In daardie 2 weke het ek hom min of meer 7x gebruik.Hy wou na hierdie 2 weke net nie meer herlaai nie.Ek het hom terug Due South toe geneem en hulle het ges? die beste wat hul kan doen is om hom in te stuur.Polar sal dan vir my n reggemaakte of nuwe horlosie terugstuur.Ek dink dit is uiters swak dat hulle nie onmiddelik dit met n nuwe horlosie kon vervang of my geld terug gee nie.Polar se oplossing was dat ek deur ry na die Argus expo na hul stalletjie,maar hulle was nie bereid om my toegangsfooi te \cover\" nie.Hoe kan n R3999 produk wat so vinnig breek nie dadelik vervang word nie?!En hoe kan dit moontlik reggemaak word??!Dit moet mos vervang word met n nuwe een?!Ek verstaan nie hoe Due South n produk kan aanhou waarmee hul nie kliente diens kan verskaf nie?Hulle het net uit die water gestaan en ges? Polar doen dit nie op n ander manier nie.Ek sou miskien kon verstaan as die horlosie breek in 6 maande of n jaar se aanhoudende gebruik,maar na VYF/SEWE keer se gebruik (en nie eers die heart rate monitor of enige snaakse funksie nie!!!)"
