SB
Sunette B

1 reviews | Active since Mar 2016

10 May 2017, 10:33

Aakligste naverkoop diens wat ek al ooit ervaar het!

<p>ek het 17 April my polar horlosie ingestuur agv n verskeidenheid van probleme wat ek met die produk ervaar het. Ek het tot die 24ste April gewag voor enige ****ak met my gemaak is. Hulle bel eenvoudig net aanhoudend tydens my besigheidsure en antwoord nie as ek terugbel nie. Laasweek donderdag (4 mei) het n dame my gebel en gese aangesien ek nie antwoord nie gaan hulle my produk terug stuur. ek het aan haar verduidelik dat ek nie net enige tyd n oproep kan vat nie en dat ek vrydag 5 mei half 3 beskikbaar sal wees om die oproep te vat. geen oproep is aan my gemaak nie. op 8 mei het hulle my 8 keer in n ry gebel. ek het dood gedruk en dan bel hulle net weer. nie n saak met die feit dat ek skool gee en nie kan aontwoord nie! boonop was die dame wat my gebel het opgelooflik ongeskik!! ek het baie meer van polar se produkte verwag en hierdie diens wat ek ontvan het maak my sommer naar! </p> <p>hierdie hele storie met polar het n bitter smaak in my mond gelos. ek wil bitter graag nie eens meer 'n polar produk besit nie. </p>

0
Replies (0)