SB
Sunette B
1 reviews | Active since Mar 2016
19 May 2017, 12:06
Aaklige diens aanhoudend
<p>ek sukkel nou al van die 17de April af om my polar m200 REG terug te kry. Hulle bel op onmoontlike tye en dan bel hulle nie wanneer hul met jou gereel het nie. stuur sommer die produk terug sonder toestemming en is ongelooflik ongeskik. Ek is so spyt oor die dag wat ek besluit het om 'n polar te koop. LEER UIT MY FOUTE ASB!!!!1</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)