AC
Arno C
1 reviews | Active since Jul 2021
26 Jul 2021, 08:12
Verloof ring
Baie goeie dienste en die ring is perfek gemaak volgens my finale besluit. Eerlike besigheid en hulle het my gehelp om my idees te omskep in die mooiste ring. Baie hulpvaardig met my onsekerhede in die begin en ook met hul kennis wat hulle gedeel het. Sterk aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)