SF
Stefan F

1 reviews | Active since Dec 2022

06 Dec 2022, 18:40

Professionele & Uitstekende Diens

Dit was 'n fees om met Poggenpoel Diamond Jewellers te kon werk met die ontwerp en maak van 'n verloofring, Maret se werk is uitstekend en het ons so mooi deur die proses gehelp, ek is baie tevrede met Poggenpoel en Maret se werk en sal dit hoogs vir enige iemand aanbeveel as die groot dag in die oog is.

0
Replies (0)