MD
Madilyn D
1 reviews | Active since May 2020
22 Aug 2020, 14:28
P
Wil net vir Samantha Humphries van die Pretoria Studio baie dankie sê vir die hulp, raad en professionele diens tydens my aankope en die vervaardiging van my nuwe ring! Meer as 'n duisend kilometer ver en ek het meer gekry as wat ek ooit kon droom! Jy is verseker 'n aanwins vir die besigheid en is hoogs aanbeveel! Nogmaals dankie, dit was vir my 'n heerlike reis en wonderlike ervaring! Julle is tops!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)