HC
Hennie C

1 reviews | Active since Oct 2021

17 Oct 2021, 16:30

Net die beste!

Tussen al die bekende ring/diamant vers******s het ek die heel beste diens by Poggenpoel gekry. En ook die beste pryse! Het my vrou se verloofring asook troupand by hulle laat maak en al die stene by hulle gekoop. Maret het my gehelp met die troupand en ek is baie tevrede. Sy het uitstaande kommunikasie vaardighede.

0
Replies (0)