EA
ELIZABETH A

1 reviews | Active since Apr 2011

08 Oct 2015, 21:02

Goeie diens

Mario, dankie vir die geduld en puik klantediens met die twee ou tannies. Hoop hulle maak jou bestuurder van die maand, en gee jou 'n groot verhoging.

0
Replies (0)