Goeie diens gekry by Jannie
Aan wie dit mag aangaan by Plumb up,
Jannie ( ********** 014) het my gebarste pype in my huis kom vervang. Hy en sy handlanger het baie goeie werk gedoen en alles gedoen soos ooreen gekom. As hy iets gese het wat hy later sal kom doen, het hy by sy woord gehou.
Hy is nie net daar om geld te maak nie maar vir customer satisfaction. Ons kort meer mense soos jy
Groete Nico
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)