KK
Karen K
1 reviews | Active since Sept 2025
22 Sept 2025, 09:10
Vriendelike Professionele diens is wat ek nou al vir 4 jaar van die maatskappy ontvang
Vriendelike Professionele diens is wat ek nou al vir 4 jaar van die maatskappy ontvang. Geen verskuilde Terme en voorwaardes nie. Baie dankie vir goeie Diens!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
22 Sept 2025, 09:22Geagte Karen,
Baie dankie vir u vriendelike woorde en vir u vertroue die afgelope paar jaar! Ons is bly om te hoor dat u altyd professionele diens ontvang het en dat ons deursigtigheid vir u waardevol is.
Vriendelike Groete
Simone Venter

Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor
Platinum Life's reply22 Sept 2025, 09:22
Official
Geagte Karen,