AA
Alida A

1 reviews | Active since Jul 2023

31 Jul 2025, 09:38

Vir 12 jaar het ek net nog goeie diens ontvang

Vir 12 jaar het ek net nog goeie diens ontvang. Platinum live het my nog altyd tegemoet gekom as ek swaar kry.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply31 Jul 2025, 10:30
Official
Geagte Alida, 

Baie dankie vir jou getroue ondersteuning oor die afgelope jare! Dit beteken vir ons baie om te hoor dat jy altyd goeie diens ontvang het en dat ons jou kon bystaan in moeilike tye. Ons is trots daarop om kliënte soos jy te hê. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor