CJ
Charmain J

1 reviews | Active since Oct 2023

17 Oct 2023, 10:09

Vinnig , effektiewe diens uitstaande

Vinnig , effektiewe diens uitstaande . Iets wat baie skaars is in SA. Goeie span , doen so voort . Baie dankie .5 ster deur en deur

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply17 Oct 2023, 10:41
Official
Geagte Charmain, 

Wat wonderlike terugvoer vir ons span. Dankie vir die mooi woorde en ek is so bly ons kan assisteer 

Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor