AH
Annette H

1 reviews | Active since Feb 2022

15 Dec 2022, 22:15

Vandat ek by Platinu...

Vandat ek by Platinum Life aangesluit het was ek net goed behandel en as ek n probleem gehad het was dit baieee vinnig opgelos-hul verstaan ook as ek nie altyd my Polis kan opgradeer nie Dankie Platinum Life

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply19 Dec 2022, 13:28
Official
Geagte Annette 

Dankie vir die mooi woorde. Terugvoer soos hierdie beteken die wereld vir ons en is fantastiese motivering vir ons span om net aan te hou. 

Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor