CLh
Cornelia Lancaster. hanlielanc

1 reviews | Active since May 2024

14 May 2024, 09:20

Van die eerste dag af wat Platinum Life my ge****ak het, is hul diens puik

Van die eerste dag af wat Platinum Life my ge****ak het, is hul diens puik. Elkeen by Platinum Life is baie professioneel maar ook uiters vriendelik en behulpsaam. Baie dankie Platinum Life.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply14 May 2024, 11:38
Official
Geagte Cornelia, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons span streef om altyd vriendelike diens te lewer en jou mooi woorde beteken so baie vir ons. Mag ons altyd u laat glimlag

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor