WW
Wilna W

1 reviews | Active since Aug 2025

19 Aug 2025, 15:01

Uitstekende werk

Uitstekende werk. Dra die klièënt se belange op haar hart. Bly ek kan deel wees van so n formidabele Maatskappy soos PLATINUM

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply19 Aug 2025, 15:10
Official
Geagte Wilna, 

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy jou ervaring so positief ervaar het en dat ons span jou belange op die hart dra. Dit beteken baie om deel te wees van ’n span wat so gewaardeer word. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor