L
Lenie
1 reviews | Active since Nov 2023
20 Aug 2025, 16:10
Uitstekende en vriendelike diens
Uitstekende en vriendelike diens. Sy het my alles so mooi verduidelik, en gevra of ek gelukkig is met die polis, en ek was inderdaad. Puik diens baie dankie. Groete Me H C Van Zyl.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
20 Aug 2025, 16:27Geagte Lenie,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is verheug om te hoor dat u uitstekende en vriendelike diens ontvang het en dat alles duidelik aan u verduidelik is. Dit is vir ons belangrik dat u gelukkig is met u polis, en ons waardeer dit dat u dit met ons gedeel het.
Vriendelike Groete
Simone VenterClient Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply20 Aug 2025, 16:27
Official
Geagte Lenie,