VC
Veronica C

1 reviews | Active since Dec 2024

22 May 2025, 09:02

Uitstekende diens van Ethresia ontvang

Uitstekende diens van Ethresia ontvang. Sy het als mooi verduidelik aan my en my ook help akkomodeer om die beste premie te kan kry wat my sak pas. Dankie vir jou behulpsaamheid en vriendelikheid.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply22 May 2025, 11:08
Official
Geagte Veronica, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer vir Ethresia. Ek is so bly sy kon assisteer met u polis en premie. 
 Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor