AA
Arenza A

1 reviews | Active since Jul 2025

30 Jul 2025, 09:04

Uitstekende diens en baie vriendelik

Uitstekende diens en baie vriendelik. Sal definitief familie en vriende aanraai om deel te raak van platinum life

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply30 Jul 2025, 09:42
Official
Geagte Arenza, 

Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy uitstekende diens en vriendelikheid ervaar het. Ons waardeer dit opreg dat jy ons aanbeveel aan jou familie en vriende! 

Vriendelike Groete 
 
Simone Venter
Client Relationship Specialist and Client Care Supervisor