JT
Janet T
1 reviews | Active since Oct 2024
31 Oct 2024, 17:52
Uitstekende diens deur Nadia van Platinum Life! Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om vir Nadia te bedank vir haar puik diens en professionele ondersteuning
Uitstekende diens deur Nadia van Platinum Life! Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om vir Nadia te bedank vir haar puik diens en professionele ondersteuning. Sy het werklik uit haar pad gegaan om seker te maak dat sy my navraag verstaan, en was altyd vriendelik en geduldig. Haar kundigheid en empatie het die hele proses glad en stresvry gemaak, en my navraag is 100percent opgelos. Ek waardeer haar aandag aan detail en hoe sy my vertroue in Platinum Life versterk het. Nadia is 'n ware aanwins vir die span en sy verdien 5 sterre van my af! Baie dankie vir die uitstekende diens – ek kan Platinum Life sterk aanbeveel aan enigiemand. Groete, Janet Pieterse.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
01 Nov 2024, 08:21Geagte Janet,
Dankie vir die wonderlike terugvoer vir Nadia. Ek is so bly sy kon assisteer met sulke fantastiese diens en met n vriendelike glimlag. Ons polis houers is altyd ons hoogste prioritiet en dit beteken baie om sulke mooi boodskappe te kry
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply01 Nov 2024, 08:21
Official
Geagte Janet,