MB
Mariska B
1 reviews | Active since Jan 2019
11 Sept 2026, 11:39
Sy was behulpsaam en vriendelik
Sy was behulpsaam en vriendelik. Platinum Life help waar hulle kan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
11 Sept 2026, 14:11Geagte Mariska,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy goeie diens ontvang het en dat ons span jou behulpsaam en vriendelik kon bystaan.Dit beteken baie vir ons om te weet dat jy voel Platinum Life doen altyd ons bes om te help. Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel!
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply11 Sept 2026, 14:11
Official
Geagte Mariska,