Ww
WilhelminaMagdalenaStrydom wm.mimi

1 reviews | Active since Oct 2025

07 Oct 2025, 14:11

Sy luister met n sagte oor en gee raad Sy verstaan die omstandighede waar ek my in bevind Sy is net baie oulik en mens kan sien sy geniet haar werk

Sy luister met n sagte oor en gee raad Sy verstaan die omstandighede waar ek my in bevind Sy is net baie oulik en mens kan sien sy geniet haar werk. Groete🌹

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply07 Oct 2025, 15:51
Official
Geagte Wilhelmina, 

Ons waardeer u woorde van waardering! Dit is vir ons ’n voorreg om sulke toegewyde mense in ons span te hê wat met begrip en warmte met kliënte omgaan. Baie dankie dat u dit met ons gedeel het.

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor