CC
Coreen Coreen.buchanan

1 reviews | Active since May 2026

25 May 2026, 17:31

Sy het my mooi gehelp en verstaan as mens vir haar se dit gaan swaar

Sy het my mooi gehelp en verstaan as mens vir haar se dit gaan swaar. En n goeie oplossing gegee. Baie dankie

0
Replies (2)
Platinum Life
Platinum Life's reply25 May 2026, 17:44
Official
Receiving your feedback is always important to us and we want to ensure that each review is handled with the attention it deserves. Our team will provide a response as soon as possible. Platinum Life Client Care Team
Platinum Life
Platinum Life's reply26 May 2026, 10:02
Official
Geagte Coreen, 

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat sy jou met begrip kon bystaan en ’n goeie oplossing kon gee gedurende ’n moeilike tyd 

Vriendelike Groete
 
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor