LL
Lloyd L
1 reviews | Active since Jul 2025
18 Jul 2025, 12:09
So far great! Gister n oproep gekry van Afrikaanse Konsultant
So far great! Gister n oproep gekry van Afrikaanse Konsultant.Sy het my mooi verduidelik van my Upgrade wat hoog is wat x wil gekanseleer het maar sy het stapvir stap alles verduidelik en ek het aanvaar van n bedrag van R149 wat ook baie insluit op die polis.X het nou haar vergeet maar sy was baie vriendelik en uitstekend. Keep up the good work
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
18 Jul 2025, 12:19Dear Lloyd,
Baie dankie vir u terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat u ‘n positiewe ervaring gehad het en dat alles mooi aan u verduidelik is. Ons sal seker maak dat u komplimente by die betrokke konsultant uitkom – dit beteken baie vir ons span om te weet hulle maak 'n verskil.

Dankie dat u deel is van ons Platinum Life familie
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply18 Jul 2025, 12:19
Official
Dear Lloyd,