eM
estelle M
1 reviews | Active since Feb 2020
20 Feb 2020, 10:53
Sanette
Ek wil net sê "baie dankie" Sanette vir die hulp wat jy my aangebied het met my kanker polis. Ek wou my polis stop, want ek kon dit nie meer bekostig het nie. Ek tree af die einde van die jaar en Sanette het vir my verduidelik dat sy die paaiement kleiner kan maak en dat ek net so kan aangaan met die polis. Nogmaals dankie, jy is 'n konsultant duisend... Estelle Martens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)