CvZc
Carin van Zyl carinvanzyl

1 reviews | Active since Aug 2024

23 Aug 2024, 12:45

Roxanne Elson van Platinum Life is 'n 5 ster wonderwerk vir hul maatskappy, Platinum

Roxanne Elson van Platinum Life is 'n 5 ster wonderwerk vir hul maatskappy, Platinum. Baie vriendelik, opgeruimd en besorgd met Wie sy praat. Baie dankie. Carin van Zyl

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply23 Aug 2024, 13:19
Official
Geagte Carin, 

Dankie vir die mooi woorde vir Roxanne! Ek is so bly sy kon u op so wonderlike manier assisteer 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor