AL
Annatjie L

1 reviews | Active since Nov 2019

27 Nov 2019, 17:36

Platnimum life polis

ELNA BAIE DANKIE VIR JOU VRIENDLIKHEID ,JY WAS BAIE BEHULPSAAM GEWEES JY KEN JOU PRODUK. JY IS REGHEID EN EERLIK EN IN MY TAALL MY BEDIEN, EN DIT HET EK WAARDEUR ONS DEEL AL JARE MET JULLE EN ONS IS BAIE GEUKKIG MET ONS POLIS BY PLKATINUM LIFE. DANKIE FRED LLOYD

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply28 Nov 2019, 10:09
Official
Geagte Annatjie en Fred, 

Vreeslik dankie vir die pragtige kompliment en ek is so bly dat Elna u op so n mooi manier kon assisteer. 

Mag ons altyd n groot glimlag op u gesig hou en asseblief moet nooit huiwer om te s***el as daar enige iets is waarmee ons kan help nie 

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor