RC
Rina C
1 reviews | Active since Jul 2018
13 Jul 2018, 15:53
Platinum Life uitstekend
Platinum Life ek bedank julle vir die uitstekende diens. Dan bedank ek julle ook vir die pakkie in die pos so wel as al die op volg oproepe wat julle doen om te verneem hoe dit met my gaan. Net die omgee faktor word opreg waardeer. Saam gaan ons nog n pad stap Groete Hendrikus
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
16 Jul 2018, 08:45Vreeslik dankie hiervoor Buks, dit word opreg waardeer!
Alles is waarlik net ‘n groot plesier en kom uit die hart uit.
Beste wense,
Leandi Schoonees.
Eise Afdeling
Platinum Life's reply16 Jul 2018, 08:45
Official
Vreeslik dankie hiervoor Buks, dit word opreg waardeer!
Alles is waarlik net ‘n groot plesier en kom uit die hart uit.
Beste wense,
Leandi Schoonees.
Eise Afdeling
