tJ
toy J
1 reviews | Active since Jul 2013
13 Jul 2018, 15:48
Platinum Life uitstekend
Platinum Life ek bedank julle vir die uitstekende diens wat julle gelewer het. Dan se ek ook baie dankie vir die pakkie in die pos so wel vir al die op volg oproepe wat julle maak. Saam gaan ons nog n lang pad stap Groete Hendrikus Crous
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
16 Jul 2018, 08:44Vreeslik dankie hiervoor Buks, dit word opreg waardeer!
Alles is waarlik net ‘n groot plesier en kom uit die hart uit.
Beste wense,
Leandi Schoonees.
Eise Afdeling
Platinum Life's reply16 Jul 2018, 08:44
Official
Vreeslik dankie hiervoor Buks, dit word opreg waardeer!
Alles is waarlik net ‘n groot plesier en kom uit die hart uit.
Beste wense,
Leandi Schoonees.
Eise Afdeling
