CL
Catharina L
1 reviews | Active since Sept 2025
11 Sept 2025, 09:31
Platinum life se personeel is altyd vriendelik en hulle probeer my altyd laat lag of beter voel wanneer ek n bietjie af voel
Platinum life se personeel is altyd vriendelik en hulle probeer my altyd laat lag of beter voel wanneer ek n bietjie af voel. Hulle praat altyd met my in afrikaans want ek verstaan engels maar ek kan dit nie so goed praat nie. Hulle was nog altyd baie behulpsaam maak nie saak wat die rede vir my oproep was nie. Ek het nog net goeie diens ontvang in die 10jaar of meer wat ek n klient is. Ek is baie tevrede en ek weet die dag as ek hulle nodig het sal hulle als moontlik doen om my te help. Dankie vir julle puik diens🤗💐
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
11 Sept 2025, 10:29Dear Catharina,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat ons span altyd vriendelik, ondersteunend en behulpsaam is, selfs deur met jou in Afrikaans te praat om jou gemaklik te laat voel. Jou lojaliteit oor die afgelope jare beteken baie vir ons, en dit is wonderlik om te weet dat jy altyd op ons kan staatmaak. Ons waardeer jou vriendelike woorde opreg!
Vriendelike Groete
Simone Venter

Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor
Platinum Life's reply11 Sept 2025, 10:29
Official
Dear Catharina,