A
Antoinette
1 reviews | Active since Jul 2025
17 Jul 2025, 18:47
Platinum Life net di...
Platinum Life net die beste, help waar hul kan uitstekende diens "5 STER diens", vriendelike mense en is baie tegemoedkomend
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
18 Jul 2025, 07:37Geagte Antoinette,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons 'n plesier om te help waar ons kan, en ons span streef altyd daarna om vriendelik en behulpsaam te wees. Ons sien uit daarna om jou weer van diens te wees!
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply18 Jul 2025, 07:37
Official
Geagte Antoinette,