MBCs
Marinda Botha CM sharinda.david

1 reviews | Active since Jun 2024

05 Jun 2024, 10:08

Platinum Life lewer goeie gehalte diens

Platinum Life lewer goeie gehalte diens. Altyd behulpsame en vriendelike diens. Baie dankie weereens Talita vir die mooi manier waarop jy diensbaar is. Dit was vir my tot seën om met jou te kon gesels. Dankie ook vir jou vriendelikheid en opregte mooi hart... Ek waardeer jou behulpsaamheid. Mag net goedheid en guns jou deel wees vandag en altyd 🌹

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply05 Jun 2024, 10:11
Official
Geagte Marinda, 

Dankie vir die mooi woorde vir Talita. Sy is n fantastiese konsultant en sal altyd uit haar pad uit gaan om te help. Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor