VB
Valerie B

1 reviews | Active since Feb 2021

11 Feb 2021, 17:36

Platinum Life kyk na mense

In die swaar tye het hierdie mense uit hul pad gegaan om seker te maak jy kan nog aan bly en dit bekostig. Ek was baie beindruk oor hoe hul my hanteer en gehelp het om kostes te verminder en nog steeds my polis te behou. Baie dankie

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply12 Feb 2021, 09:44
Official
Geagte Valerie, 

Dankie vir die pragtige komplimente en ek is so bly ons span kon u assisteer

Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor