R
Rina

1 reviews | Active since Sept 2025

25 Sept 2025, 10:37

Platinum Life is 'n ...

Platinum Life is 'n goeie polis om te hê, maar my paaiement is nou vir my baie hoog en my polis betaal eers uit oor ongeveer 4 jaar - weet nie eens of ek dan nog in hierdie wêreld gaan wees nie...

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply25 Sept 2025, 12:06
Official
Geagte Rina, 

Baie dankie dat jy jou ervaring deel. Ons verstaan dat betalings en die langtermyn van ’n polis soms uitdagend kan wees. Ons span is altyd beskikbaar om jou opsies te bespreek en te kyk hoe ons jou kan ondersteun om dit meer hanteerbaar te maak. Jou welstand en tevredenheid is vir ons baie belangrik. 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor