ZP
Zelda P

1 reviews | Active since Oct 2018

15 Oct 2018, 17:46

Platinum Life het vriendelike en hulpvaardige personeel

Baie danjie aan die vriendelike dametjie wat my gehelp het in Afrikaans. Ek waardeer dit baie. Zelda

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply16 Oct 2018, 07:15
Official

Zelda, vreeslik dankie vir jou wonderlike kompliment!

Ek is so bly ons kon jou assisteer met jou polis.

Asseblief moet nie huiwer om ons te s***el as daar enige iets is waarmee ons kan help nie

Lekker dag

Vriendelike groete

Simone Venter

Kliente diens Afdeling