MB
Magda B

1 reviews | Active since Jun 2020

18 Jun 2020, 18:39

Platinum Life

Alicia.. baie Dankie jy is 'n ware ambasssadeur. Puik vriendelike diens. Jy is n ster.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply22 Jun 2020, 14:27
Official
Baie dankie vir die pragtige komplimente Magda. 

Ek is so bly dat Alicia u op so n wonderlike manier kon assisteer en ons waardeer dat u hierdie ervaring ook met ons gedeel het 

Mag ons altyd n glimlag op u gesig hou 

Vriendelike Groete

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor