AL
Alentia L
1 reviews | Active since Nov 2019
11 Nov 2019, 19:25
Platinum Life Excellent!!!
Die Eis Administrateur Tatum Monson was vriendelik, behulpsaam, deeglik in die uitvoering van die eis. Baie dankie Platinum Life.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
12 Nov 2019, 14:31Geagte Alentia,
Ek is so bly dat Tatum gehelp het om die eis proses so vinnig en deeglik vir U te doen. Sy is n regte ster en sal altyd uit haar pad uit gaan om te assisteer
Dankie dat U die ondervinding met ons gedeel het en baie sterkte met U pad vorentoe
Asseblief moet nie huiwer om ons n luitjie te gee as daar enige iets is waarmee ons kan help nie
Vriendelike Groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply12 Nov 2019, 14:31
Official
Geagte Alentia,