CM
Cora M
1 reviews | Active since Aug 2021
24 Aug 2021, 08:13
Platinum life
Baie dankie vir die uitstekende diens. Julle het my altyd op hoogte gehou van die vordering van die uitbetaling. Ek sal julle by almal aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Platinum Life's replyOfficial
24 Aug 2021, 14:18Geagte Cora,
Vreeslik dankie vir u mooi woorde! Ek is so bly ons span kon u so mooi bystaan en assisteer in hierdie tyd!
Beste wense en asseblief moet nie huiwer om te laat weet as daar iets is waarmee ons kan help nie
Vriendelike groete
Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor

Platinum Life's reply24 Aug 2021, 14:18
Official
Geagte Cora,