MS
Marius S

1 reviews | Active since Mar 2025

15 Mar 2025, 09:53

Platinum Life

Puik diens in my taal!! My eis vinnig uitbetaal sonder enige probleem! Baie Dankie vir Vyfster diens!

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply17 Mar 2025, 07:37
Official
Geagte Marius, 

Dankie vir die wonderlike terugvoer vir ons span! Ek is so bly hulle kon u assisteer gedurende die eise proses en seker maak alles word afgehandel in n effektiewe manier

Ons wens u alles van die beste toe 

Vriendelike Groete 

Simone Venter
Client Relationship Specialist & Client Care Supervisor