AP
Arlien P

1 reviews | Active since Oct 2018

11 Oct 2018, 14:23

Platinum Life

Ongelooflike goeie diens ontvang. Die omgee oproepe na die tyd was wonderlik.

0
Replies (1)
Platinum Life
Platinum Life's reply12 Oct 2018, 08:54
Official

Baie dankie vir die kompliment Arlien, dit word opreg waardeer!

Hoop jy het nou al ten volle genees vanaf jou laaste operasie. Ons wens jou net voorspoed toe vir die toekoms!

Beste wense,

Leandi Schoonees